Telefoon verkoops konsultant

  • MDS
  • Hatfield, Pretoria, Gauteng, South Africa
  • Feb 13, 2017
Full time Sales

Job Description

Pos beskikbaar vir 'n telefoon verkoops konsultant.

  • Moet matriek voltooi het
  • Moet Afrikaans en Engels magtig wees
  • Moet vorige telefoon verkoops ondervinding he.
Salaris sal in die onderhoud bespreek word.


Stuur CV na rudi@collivery.co.za. Net kandidate wat aan bogenoemde vereistes voldoen sal gekontak word.

 

Duties and Responsibilities

- Maak van afsprake

- Eie leidrade bekom 

Minimum Requirements

- Matriek

- Afrikaans en Engels magtig

- Verkoops ondervinding

EE/AA

No